Welkom by Midstream College Boekwinkel.

Die MC webblad is gesluit ter voorbereiding van die 2020 boekjaar. Kontak die Boekwinkel vir enige navrae/bestellings.

Die Boekwinkel word vanaf Castle Walk Stationers @ Ridge by die "Shopping on Ridgeway" sentrum bedryf.

Die huidige handboek en skryfbehoefte pryslyste is slegs van toepassing op die 2018/2019 skooljaar.

Castle Walk @ Ridge besigheidsure vanaf 3 Junie - 2 Aug 2019:

Maandae: 08h00 - 17h30

Dinsdae: 08h00 - 17h30

Woensdae: 08h00 - 17h30

Donderdae: 08h00 - 17h30

Vrydae: 08h00 - 17h30

Saterdae: 08h00 - 14h00

Sondae: 10h00 - 13h00

Publieke vakansiedae: Gesluit

Kontakbesonderhede

Telefoon
083 446 6499
Faks
Geen / None
E-pos
midstreambooks@gmail.com
 
 

Bankbesonderhede

Rekeningnaam
D&J STATIONERS T/A Midstream College
Rekeningnommer
411017519
Bank
Standard Bank
Takkode
01464500 - Castle Walk